Login
Start Free Trial Are you a business?? Click Here
Chantelle Scriven
Ek het ñ trampoline bestel so 3 weke terug, dit het gekom maar die probleem is dat hierdie hele trampoline is so onstandvastig. Die hele struktuur is "wobbly" die heletyd. Ek moet kort-kort die pype terug druk in posisie in want dit vou onder in. Ek vrees elke keer as my seuns op hom is, hulle gaan seer kry. Ek sal nooit weer so iets by homechoice bestel nie, ek gaan hom nou laat opslaan en dan vir my kinders ñ nuwe 1 by Makro of Game gaan koop.
4 months ago
Read Homechoice Reviews
Homechoice has a 1.2 average rating from 64 reviews