Diens was baie goed. Die werkers professioneel en baie vriendelik. Die vragmotor was betyds en daar was voldoende komberse en plastiek om matrasse en meubels toe te maak.
Baie dankie. Ek sal verseker weer die diens gebruik.
10 years ago
Quick Movers has a
4.6
average rating
from
297
reviews