Het al n week terug n tv gekoop en betaal, elke keer wat ons bel gooi hulle die foon in ons oor neer!!! Vandag bel hul na 6 dae en sê sorry hulle kan dit nie meer deliver nie ons is te vêr. Ons gee toe n adres Nader aan hulle, nie lank sê hulle vir ons hulle het nerens meer in stock van die tv's nie. Swakste diens ooit. Ek sal in my lewe JULLE NOOIT weer ondersteun nie!!!!!
3 years ago
HIFI Corporation has a
4.3
average rating
from
1,079
reviews