Hi Jan, nommer een 'n uitstekende produk en na 'n paar harde jare, seker 5 of 6, het die blade bearing opgepak wat ek kan verstaan. Wat egter uitstekend is dat en julle webblad besoek het en met min tot geen moeite die part in julle parte afdeling gevind het en NB asook 'n video hoe om die part self te vervang. Ek het toe die part oplyn bestel en die betaling gedoen - dit was Donderdag 27/10 die oggend, daarna het 'n paar bevestiging gekom asook die Koerier se track nommer. Die volgende oggend voor 10uur was die koerier voor my deur met die part - so kom ons sê van JHB na Kaapstad in 24 uur. Wel gedaan.
2 years ago
OmniBlend Blenders has a
4.9
average rating
from
1,119
reviews