Slegste ervaring ooit ek het 2 weke trug al n online upgrade gedoen met n request vir 3rd party delivery. En elke keer as Ram die foon moet aflaai is daar n probleem met die delivery details want dit wys nie by hulle 3rd party nie ek het nou al 3 keer vodacom gebel en gevra om seker te maak Ram kry die 3rd party delivery details maar nee vandag weer kan hulle nie aflaai nie want vodacom het dit nie vir hulle gegee nie, genade mens kan mos nie 2 weke lank sukel met dit nie en die bestuurder kom ook nie eers trug na mens toe as jy vra hy moet jou kontak nie.