Anonymous
Ek weet daar is baie bedrog daar buite maar dink nie dis regverdig om net mense weg te wys of nie eers wil probeer help wat bewys het van n rekening en nie eers met die rekening houer wil self praat oor n foon nie. Daar is mense wat siek is of nie self meer kan loop nie,hul moet iemand he wat dit vir hul kan doen. Dink net weereens dis baie swak. Vir jul inligting n persoon kan nog steeds iemand se id en kaart steel en weg kom daarmee.
3 weeks ago
Read Mr price Reviews
Mr price has a 1.5 average rating from 136 reviews

Start Your Free Trial Today

Send 400 review invitations for FREE!

Activate Your Account

Book your activation call by clicking the button below. Or call us now on +1 213-325-5109 . Book a Call

Alice, Customer Support

Start Your Free Trial