Login
Start Free Trial Are you a business?? Click Here
Anonymous
Ons is keelvol vir Telkom se swak diens. Die internet (Fibre Optic Open Serve) is meer af as aan. Ons het dit al verskeie kere gerapporteer. Konsultante sny jou af en kom nie terug na jou toe nie.
2 months ago
Read Telkom Reviews
Telkom has a 1.3 average rating from 280 reviews